The BandAid Strip
Counselling/Coaching Services

Place of hope, healing and new beginnings!
Welcome to the BandAid Strip's
SMART KIDS YOUTH PROGRAM -

a unique platform where your child can
begin to celebrate his/her own uniqueness
as a
SMART KID ...

either word smart,
or number/reasoning smart,
or picture smart, or sound smart,
or body smart, or people smart,
or nature smart, or life smart ...
- but normally a rare combination
of these
POWERFUL "SMARTS"
which makes your kid a
SMART KID,
no matter how your child performs at school!

Het Jordaan
Specialist:  Life Skills
(Educator/Trauma therapist)

thebandaidstrip@gmail.com
Pretoria 
https://web.facebook.com/
bandaidstrip.co.za

082 392 1663
https://web.facebook.com/
BASyouthprogram

What makes this UNIQUE, AFFORDABLE, CONVENIENT e-program so POWERFUL?

This particular SMART KID YOUTH PROGRAM is a self-help platform to complete self-development for your child with immediate, long-term to permanent results and benefits - empowering your kid with a higher level of self-knowledge (TRUE SELF) and spiritual understanding (HQ), and with greater emotional (EQ) and mental resources (IQ) at his/her disposal - giving your child a huge advantage (AQ) in life!


Why?  Because your kid is a SMART KID with a rare combination of powerful "smarts", intellects, gifts, talents, skills, etc.  If you take into consideration the fact that there are 9 different intellects and not only 1, don't you think it is crucial for your child to know how to be more than just school or book smart?

We live in an entrepreneurial age with spectacularly advanced technology, but, still, your kid needs to know:
*   WHO he/she really is as a unique human being, ...
*   WHAT he/she excells in according to his/her own intellect combination, ...
*   HOW to use this powerful self-knowledge to design his/her own unique life of fulfillment and success according to his/her own unique personal needs, and above all, ...
*   HOW TO make it happen.

Het jy geweet ... daar is n maklike stap-vir-stap self-help program wat geleidelik per epos aan jou tiener afgelewer kan word wat hom/haar kan help om hor hoogtes in die lewe te kan bereik om sy/haar mooiste drome, ideale en behoeftes te kan verwesenlik?

Hierdie program strek oor n tydperk van 5 weke teen slegs n eenmalige bedrag van R200 terwyl die voordele en resultate onmiddellik, langdurig tot permanent kan wees aangesien jou kind hierdie program vir die res van sy/haar lewe sal kan gebruik.

Dit is die goedkoopste, maklikste, gouste, gerieflikste en prettigste manier vir jou tiener om hom/haarself te ontdek en te herontdek sodat jou kind presies kan weet WIE hy/sy is, WAT hy/sy uit die lewe wil h en HOE om dit te kry terwyl dit terselfdertyd emosionele genesing en trauma bevryding inhou.

Hierdie program besit al die tools wat jou tiener nodig het om sy/haar lewe en menswees vir baie jare vlak-vir-vlak en faset-vir-faset uit te sorteer deur selfs die boek op die verlede te kan toemaak sodat al jou kind se gisters agtergelaat kan word terwyl hy/sy vandag nuwe mores vir hom/haarself beplan.  Jou kind werk boonop teen sy/haar eie tempo en geen verslae of werksopdragte word ingehandig nie.

Om aan hierdie eenvoudige en maklik-verstaanbare program te kan deelneem, hoef jy my net te kontak vir bankbesonderhede waarna jou kind of kinders enige tyd hiermee kan begin.

As die n ouer van 'n jong kind in hierdie tyd waarin ons leef:
*    Hoe help jy jou onskuldige kind om die invloed, druk, verleiding, misleiding en gevaar van die lewe daar buite suksesvol te buffer?
*    Hoe maak jy jou kind meer bevoeg om die vereistes en die oorlewings-uitdagings van hierdie moderne eeu in hierdie land beter te hanteer?
*    Hoe leer jy jou kind om trauma, mishandeling, verwerping, boelietaktieke, depressie en onsekerheid te verwerk?
*    Hoe verhoed jy dat jou kind bekommerd, verward en eensaam grootword weens minderwaardigheid, swak selfbeeld en gebrek aan selfvertroue?
*    Hoe maak jy seker dat jou kind puberiteit storms, negatiewe gedagtes en emosies met sukses sal kan hanteer?
*    Hoe keer jy dat jou kind knak onder groepsdruk wat dikwels tot losbandigheid, rook, drank, dwelms, seks, pornografie, ens. lei?
*    Hoe help jy jou kind?  Hoe beveilig jy jou kind?  Hoe maak jy jou kind paraat teen die aanslae van die lewe?

Antwoord:  Jy leer jou kinders hoe om hul eie berader/terapeut/life coach/cheerleader te wees sonder enige formele opleiding en jy begin deur jou kinders te help om uit te vind presies wie en wat hulle is, waartoe hulle instaat is, wat hulle uit die lewe wil h en hoe om dit te gaan haal sodat hulle gefokusd en rigtingvas deur die lewe kan gaan en hul volle potensiaal kan ontwikkel sonder om maklik mislei en verlei te kan word.

Ek herhaal: 
om aan hierdie eenvoudige en maklik-verstaanbare program te kan deelneem, hoef jy my net te kontak vir bankbesonderhede waarna jou kind of kinders enige tyd hiermee kan begin.

Vir meer besonderhede, besoek gerus:  https://web.facebook.com/BASyouthprogram  of kontak my by thebandaidstrip@gmail.com of whatsapp:  082 392 1663 - Het Jordaan (Life Skills Specialist/Trauma therapist).

                                                                                                            Relationship rescue/mediation/divorce  ...  PAGE 4

UITTREKSEL uit SMART KIDS Jeugprogram:

... Verlede keer het ons n kort vraelys voltooi om te kon sien hoe jou selfbeeld en eiewaarde op hierdie oomblik lyk.   Vandag gesels ons verder hieroor, want dit is een van die belangrikste hoekstene van jou lewe.
          Hoekom?  Want soms gebeur daar slegte dinge met n mens en dan is ons geneig om te dink ons het:
OF iets gedoen om dit te verdien soos wanneer jou ouers skei ...
OF ons dink ons verdien nie beter nie soos wanneer een van jou ouers jou nie die liefde en aandag gee wat jy verdien nie ...
OF ons dink ons is minder of anders as ons plle soos wanneer een van ons ouers iets oorgekom het soos selfmoord ...
OF ons dink ons is foutief soos wanneer ons foute gemaak het. 
          En al hierdie tipe bad stuff wat eintlik duisende ander mense ook tref, laat ons maklik dink ons is die enigste wat dit deurgaan of met wie dit gebeur, maar ons is nie ... tog tas dit ons selfbeeld en eiewaarde aan ...
          Nie lank nie dan begin ons dinge doen om hierdie lae selfbeeld of beskadigde eiewaarde uit te leef soos bv. om moedswillige foute te maak of moedswillig moeilik te wees of moedswillig teen die rels te gaan ...
          Dit is dan wanneer grootmense s ons is opstandig, uitdagend, dwars, rebels, n probleem kind, moeilik, whatever ... maar eintlik sukkel ons net om te verstaan wat het met ons gebeur, hoekom het dit met ons gebeur en hoekom voel ons skuldig of skaam of kwaad daaroor? ...
          Die ergste is wanneer dinge met ons gebeur het wat ons nie verdien het nie en as dit boonop skielik sonder waarskuwing gebeur het, dan gaan die verwonding of seer soveel dieper ...
          Die oomblik dat ons egter kan besef dat die lewe se aanslae nie ons skuld is nie en met alle ander mense ook gebeur, of wanneer ons besef dat ander se foute en lelik maak ONS nie lelik of n fout nie, dan kan ons begin om ons selfbeeld (hoe ons onsself sien en uitleef) en ons eiewaarde (hoe kosbaar ons vir onsself is) begin terugeis ...
         Om dit te kan doen, is eintlik baie maklik, want jy het net nodig om jouself onder al daardie leuens, labels, pyn, ontsteltenis en teleurstellings te gaan uitgrawe, af te stof en terug te sit op jou eie unieke pedestal of platform ... cos youre worth it! ...
          Dit is dus belangrik om te onthou:  ons is nie wat met ons gebeur het nie, ons is dit wat ons daarmee maak!  Things work out best for the people who make the best of the way this work out ...

REVIEW:  Hoe help jy jou kind om hom/haarself te kan help? ... (uittreksel met toestemming geplaas):

Hallo Hete,
Baie dankie vir jou uitstekende jeugprogram wat my kind kon voltooi.  Dit het weer vrede in my ouerhart gebring.
          My dogter is n oorgewig tiener wat geweldig bespot is op skool.  Met die gevolg sy het skool gehaat, stokkies gedraai sonder my wete en het bitter swak presteer wat haar gebrandmerk het as die dik dom girl in die klas.  Dit is presies soos sy haarself beskryf het.
          Ek het toevallig eendag iets oor hierdie jeugprogram van jou op Facebook tegekom en het dit vir my kind bestel.  Aan die begin was sy baie skepties maar baie gou wou sy weet of die volgende aflewering al in my inbox gearriveer het.
          Ek het alles vir haar by die werk gedruk en huistoe geneem waar sy rustig op haar eie deur dit kon werk.  In hierdie program praat jy met die kinders oor metamorfose en ek het werklik my kind gesien deur die metamorfose proses gaan.
          Sy was hierdie dik wurmpie (want dit is soos sy haarself gesien het) wat saam met jou uitstekende program in n kokon ingegaan het en as n vlinder anderkant uitgekom het.  Sy het haar true self (soos jy dit noem) ontdek en het 11 kg gedurende die afgelope skoolvakansie verloor.
          Net voor die skole begin het, het ons haar hare laat sny en vir haar kleiner skoolklere gekoop.  Bykans niemand het haar herken die dag toe die skool begin het nie.
          Jou program het my kind se selfbeeld, eiewaarde en selfvertroue die hoogte laat inskiet, en sy glimlag sonder ophou.  Ek het nooit gedink dat ek soveel lewensvreugde in my enigste kind sou sien nie.  Bitterlik baie dankie daarvoor ...
Marina d.B. - Witriver

UITTREKSEL uit Smart Kids Jeugprogram:

Maar hoekom is n gesonde selfbeeld en eiewaarde so belangrik?
          Wanneer
jy goed voel oor jouself, dan voel jy outomaties meer positief en in beheer van jou lewe en keuses, en daarom sal jy ook meer energie h ...
          Wanneer jy meer energie het, dan sal jy meer wil doen en bereik wat nuwe geleenthede oor jou pad sal bring (meer sport oefening sal bv. meer wedstryde en meer prestasies meebring) ...
          Wanneer jy meer bereik, dan verbeter jou selfvertroue (jy voel beter oor jouself) ...
          Wanneer jou selfvertroue verbeter, dan verhoog jou selfrespek en eiewaarde ook, wat beteken jy hou aansienlik meer van jouself ...
          Wanneer jy meer van jouself begin hou, dan begin jy almeer trots raak op jouself en jou prestasies ...
          Wanneer jy al hierdie dinge begin ervaar, dan skiet jou eiewaarde die hoogte in wat beteken dat jy meer gemaklik voel in jou eie vel, jy aanvaar jouself beter, jy leer om jouself te vertrou, jy hou van jouself, jy begin lief word vir jouself en bowenal leer jy om jouself te vergewe.
          Wanneer jy al hierdie positiewe gevoelens vir jouself begin ervaar, dan begin jy almeer op jouself staatmaak i.p.v. om op ander mense staat te maak ...
          Wanneer jy begin om op jouself staat te maak omdat jy jou eie oordeel vertrou, dan begin jou plle of vriendinne by jou leer hoe om ook hierdie dinge te kan bereik en so begin jou invloed en impak uitkring deur ander te help ...
          Wanneer jy soveel selfvertroue het dat ander na jou begin opsien, dan vind jy uit dit is meteens makliker om JA of NEE te s vir sekere dinge omdat jy aan jou eie vereistes voldoen, en nie meer dinge doen om vir ander aanvaarbaar te probeer wees nie ...
          En dit alles beteken jy begin elke dag meer en meer in beheer kom van jou lewe, jou keuses en jou toekoms - en so groei jy van krag tot krag!  Die siklus of sirkel word daarna al wyer en wyer in jou lewe ...

* Vir meer inligting, kontak my gerus:
thebandaidstrip@gmail.com of whatsapp:  082 392 1663

Website designed by Het Jordaan - 2006

                                                                                                                                              
Relationship rescue/mediation/divorce  ...  PAGE 4