The BandAid Strip
Counselling/Coaching Services

Place of hope, healing and new beginnings!
Het Jordaan
TRAUMA COACH:
Life Crisis Management Skills
(Life Survival Skills)

thebandaidstrip@gmail.com
082 392 1663

https://web.facebook.com/
bandaidstrip.co.za

https://web.facebook.com/
BASyouthprogram


HIER VOLG DIE BEPROEFDE LIFE MAKEOVER WENRESEP SE UITEENSETTING:
15 maklike stappe tot genesing, herstel, oorwinning, sukses en n splinternuwe lewe!


HOU IN GEDAGTE: jy besit reeds etlike ingeboude powerkeys en n unieke kombinasie van die 9 verskillende intellekte, asook vaardighede en ervaring, gawes en talente om jou te help om enigiets moontlik te kan maak.  Tewens, jy is instaat om selfs die onmoontlike moontlik te kan maak.  Moenie dit vergeet nie!
                  
BOONOP HET JY KEUSES: 
1.   Jy kan die hele GRATIS verkorte program met al die lewensvaardighede (life skills) op BandAid Strip se Facebook    page volg: 
https://web.facebook.com/bandaidstrip.co.za

2.   Of jy kan net di GRATIS boublokke gebruik wat jy benodig om n groot en permanente verskil in jou lewe te kan maak

3.   Of jy kan meer inligting teen n minimale koste bestel oor die kritieke life skills wat jy nodig het om jou lewe vir eens en vir altyd hor en beter te kan uitlig sodat sukses, geluk, oorvloed en voorspoed jou deel kan wees.  Bestel gerus d.m.v.  082 392 1663 (whatsapp) of
thebandaidstrip@gmail.com (epos).

STAPPE 1 - 4 help jou eerstens om die mag en beheer wat van jou geroof is, te begin terugeis sodat jy nie langer moedeloos en oorweldig hoef te voel nie d.m.v.:
Life skill 1 : Waarom is dit kritiek om met STOP te begin (start with stop) ...
Life skill 2 :  Hoe vind jy die werklike waarheid omtrent jou situasie (own the truth) ...
Life skill 3 : Waarom is n geskikte uitlaatklep vir jou opgekropte emosies so belangrik (it is time to vent) ...
Life skill 4 : Hoe kan jy vooraf bepaal of jy hierdie krisis sal kan wen of nie (check your AQ) ...

STAPPE 5 - 7 wys jou n maklike manier om al die antwoorde, oplossings, opsies en keuses wat jy benodig en wat moontlik reeds binne-in jou onderbewussyn l, te ontgin d.m.v.:
Life skill 5 : Hoe is dit moontlik dat stilte jou toegang gee tot alles wat jy weet, ooit gesien, gelees, geleer of ervaar het (use silence to go within) ...
Life skill 6 : Watter maklike manier stel jou instaat om in diepte met jouself te kan kommunikeer sodat jy presies kan weet wie jy is, wat jou pla, wat jy dink, wat jy voel en wat jy wil h  (find the power behind journaling) ...
Life skill 7 : Hoe leer jy om die terugvoer van jou onderbewussyn te herken (meet your HQ powerforce - the most powerful computer on the face of the earth) ...

STAPPE 8 - 11 leer jou hoe om te verhoed dat jy opgee nog voordat jy begin het, en hoe om seker te maak dat jy die onmoontlik ook moontlik sal kan maak terwyl jy vir jouself n duidelike plan van aksie aanmekaar sit d.m.v.:
Life skill 8 : Wys jou hoe om n baie giftige verskuilde handbriek in jou onderbewussyn finaal los te maak (renew your mind) ...
Life skill 9 : Leer jou hoe om enige probleem of krisis maklik en vinnig te ontleed sodat jy presies sal weet hoe om dit te kan wen (start thinking) ...
Life skill 10 : Dit is maklik om die moontlike te laat gebeur, maar hoe leer jy om bonatuurlike hulp te vra wat die onmoontlike ook moontlik sal kan maak (utilise your secret weapon) ...
Life skill 11 :  Al wat jy nou nog nodig het is n deeglike plan van aksie om jou bo-oor jou wenstreep te kan dra (create your steppingstones) ...

(MEER INLIGTING omtrent elkeen van hierdie spesifieke kritieke lewensvaardighede kan bestel word teen slegs R30 elk en word per epos afgelewer).

Teen hierdie tyd besef die meeste mense al dat hulle nie nodig het om ooit weer n slagoffer van die lewe te wees nie en dat hulle slimmer, meer kreatief en powerful is as wat hulle ooit besef het en daarom wil hulle dan gewoonlik sommer elke faset van hul lewens ondersoek, beplan en hor uitlig as ooit vantevore en daarom is
STAP 12 so belangrik:
Life skill 12 : Hoekom tevrede wees met min as jy hierdie suksesresep kan gebruik om alles te kry wat jou hart begeer?  Daarvoor het jy n volledige life audit of lewenspeiling nodig wat presies sal bepaal wat jy benodig om n lewe van maksimum balans, sukses en vervulling te kan lei (well done, you deserve an upgrade) ...

n Volledige self-doen lewenspeiling met n wye verskeidenheid keusevrae kan bestel word teen slegs R100 en sluit o.a. die volgende in:
Hoe lyk jou emosionele en geestelike balans?
Hoe lyk jou selfvertroue en lewens-entoesiasme?
Hoe lyk jou selfbeeld en eiewaarde?
Hoe lyk die 10 fasette van jou lewe?

STAPPE 13 - 14 help jou om seker te maak jy kry altyd alles wat jou hart begeer, d.m.v.
Life skill 13 :  Leer jou hoe om jouself te inspireer en te motiveer totdat jy jou einddoel bereik het (become your own cheerleader) ...
Life skill 14 :  Wys jou hoe om vrees en uitstel met gemak uit jou pad te vee (beware the evil twins) ...

(MEER INLIGTING omtrent elkeen van hierdie twee spesifieke kritieke lewensvaardighede kan ook bestel word teen slegs R30 elk en word per epos afgelewer).

STAP 15
leer jou deur n in-diepte selfondersoek om nooit weer aan jouself, jou eie vermons en potensiaal te twyfel nie soos onder andere:
Life skill 15 : Trust yourself!
Hoe verwerp jy verwerping?
Hoe oorwin jy die ergste vorm van verwerping, nl. self-verwerping?
Hoe boost jy jou selfbeeld en selfvertroue op die maklikste manier denkbaar?
Wat is n gesonde selfbeeld en selfvertroue ni?
Hoe leer jy n gesonde selfbeeld en selfvertroue aan?
Het jy geweet daar is 2 tipe mense in die lewe?  Watter een is jy?
Presies wat is selfvertroue werklik en waarom is dit so noodsaaklik?
Hoe lyk, dink en doen mense wat vol selfvertroue is, en waarom kan jy dit ook h?
Hoe lyk n gesonde selfbeeld en hoe herken jy dit in ander mense?
Hoe ontleed jy jou eie selfbeeld?
Identifiseer jouself vanaf n lys van 100 positiewe kwaliteite en eienskappe.
20 maklike dinge wat jy kan doen om jou selfbeeld nog meer te boost.
Waarom is dit kritiek dat jy jou emosionele intelligensie (EQ) ontwikkel?
Hoe identifiseer jy watter van jou daaglikse emosies jou pootjie en watter gee jou vlerke?
Elke mens is supersmart op sy/haar eie manier ... hoe bepaal jy jou eie unieke IQ kombinasie van die 9 verskillende intellekte wat jou POTENSIAAL bepaal?

(MEER INLIGTING omtrent hierdie spesifieke kritieke lewensvaardigheid kan bestel word teen slegs R100 en word per epos afgelewer).

DUS:  alle modules se addisionele inligting kos slegs R30 elk, behalwe stappe 12 en 15 wat elk R100 kos.  Totaal van die hele program is dus R590 maar ONTHOU:  jy kan net di modules bestel wat jy nodig het en jy kan dit boonop geleidelik bestel wanneer en soos jy lus het.

BONUS:  vir enigiemand wat hierdie program werklik gebruik is daar gratis e-therapy/coaching beskikbaar, m.a.w. vinnige hulp per epos of per whatsapp net wanneer jy dit nodig het.

TEN SLOTTE:  Egskeiding is seker een van die mees traumatiese ervarings wat n mens se hart en lewe uitmekaar kan ruk, en daarom het die BandAid Strip n maklike stap-vir-stap handleiding beskikbaar om enigiemand touwys te maak oor hoe om jou eie UNCONTESTED DIVORCE te doen, m.a.w. n egskeiding waar albei partye saamwerk om dit so gou, maklik en goedkoop as moontlik af te handel.

Hierdie e-boek is beskikbaar in Afrikaans of Engels teen slegs R200 wat duisende der duisende rande en klein fortuine goedkoper is as n egskeidingsprokureur.  Kontak my gerus vir meer inligting indien nodig.

ONTHOU: jy het net een lewe en niks om ons word makliker nie, inteendeel.  Boonop het jy niks om te verloor nie, en alles om te wen.  Hierdie is jou kans!

Voel asb. vry om die GRATIS verkorte life skills op Facebook met die hele wreld te deel - cos caring is sharing!

HET JY GEWEET JOU KIND IS 'N SMART KID?  ...  Bladsy 3

Website designed by Het Jordaan - 2006
WHY is the BandAid Strips LIFE MAKEOVER PROGRAM
the most effective self-help solution to your problems?


BECAUSE IT OFFERS life-changing keys to problems,
crises and trauma in an easy, unique, different, super
effective, affordable, fun, and practical way!

GIFTING YOU a new opportunity for
success, happiness and fulfilment!

It is a unique and powerful combination
of trauma counselling, life design
and critical life skill coaching/training via:
*  email (digital products)
*  practical workshops
*  support groups
*  fundraisers
*guest/event speaking